Translate

Friday 14 June 2013

Vrydag bonus ;-)


"Spore"
 
 
 



Nou sit en dink ek oor my ou spore wat ek so geloop en oor loop het en ek dink by myself . . .

Gister se spore is petrol vir die nuwe spore,
moenie bang wees om die "less travelled" paadjie te loop nie,
dis waar ons ons eie spore trap
en nuwe mooi dinge ondek
wat die wie bang is om nuwe spore te trap
nooit ooit sal raaksien nie!
 
Maar onthou ook, gister se spore
is die wysheid op die nuwe ry spore
sodat ons die duwweltjies in die nuwe pad
kan mistrap!
 
 
Mooi loop  . . .



2 comments:

  1. Stunning!! Ek stem 100% saam. Dis hoe dinge begin, deur nuwe spore te trap! :-)
    PS: Ek het my rubber sole aan!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie dankie!

      Mooi loop of soos hulle hier in Nigeria sê walk smartly of take leg ;-)

      Delete